
‘N STIL GEMOED

‘n inleiding tot die Boeddhisme en meditasie

by Rob Nairn
‘n Meesterlike vertaling van Rob Nairn se “Tranquil Mind” deur erkende skrywer Karel Schoeman.
Schoeman ontgin ‘n nuwe woordeskat in Afrikaans.
ISBN: 0-9584166-21
sagte band, 64 bladsye
Prys: R80.00
‘n Stil Gemoed is ‘n eenvoudige inleiding tot die Boedhisme en meditasie.
Die Boeddhisme is wesenlik ‘n aantal metodes om met die verstand en gemoed om te gaan. As ons hierdie metodes verstaan en op ons lewens toepas, sal hulle ons inherente vermoë om innerlike vrede, erbarming en wysheid te ervaar laat ontplooi deur die potensiaal van ons gees te ontwikkel.
Mediteerders on die Weste ervaar unieke probleme as gevolg van hul kulturele, sosiale en sielkundige agtergrond. Aan die hand van sy uitgebreide akademiese en praktiese ervaring, stel die skrywer van hierdie inleidingdie onderwerp bekend op ‘n manier wat met dié invloede rekening hou.
“Meditasie deursny al die illusie, al die projeksie, al die verwarring wat by ons bstaan oor ander mense en bowenal oor onsself.”
Oorsigte
Die Nairn-boek word deur Schoeman getransformeer tot iets nuuts. Sy sjarmante Afrikaans maak hiervan ‘n nuwe plesier. Vir “compassion”, ‘n sentrale Boeddhistiese uitgangspunt, gebruik Schoeman die lieflik-outydse woord “erbarming”.
—DR JOAN HAMBIDGE, prof Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Kaapstad.
Rob has a unique ability to penetrate into the psychology of meditation and explain its capacity to transform the quality of human consciousness. Tranquil Mind is therefore more than just another book on Buddhist meditation. It connects traditional eastern insights into the nature of mind to western needs to find calmness and clarity in an increasingly bewildering world.
— LOUIS VAN LOON, founder of The Buddhist Retreat Centre, Ixopo
A wonderfully simple and clear introduction to Buddhist meditation – it touches all the bases.
—JOSEPH GOLDSTEIN, author and founder Insight Meditation Society, Barre, Massachusetts.
As a meditation instructor Rob is simply unsurpassed. Spiritual seekers from any faith tradition will find this book a valuable resource.
—SISTER ELLEN FINLAY, Anglican contemplative nun, Oklahoma, USA